Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Kleinboer

@ Sunday Times Books LIVE

Kleinboer Latest

Werfsonde

In Hillbrow, Berea en Doornfontein is die die prostitute volop. In nabygeleë Yeoville is die wit mense skaars. Die honde blaf mens wakker en die sjebiens bly laat oop. Soms moet jy betreders in jou tuin met ’n rewolwer verjaag. Dit is in hierdie nuwe Johannesburg, met sy inwoners van regoor Afrika, waar ’n Afrikaanse man saam met sy Zoeloe-vrou Lungi en haar seun Jomo ’n lewe probeer uitkerf. Hierdie onverskrokke verslag van ’n onkonvensionele gesinslewe, seks in agter­straatbordele en lang aande van drink word ’n hipnotiese, snaakse en nostalgiese portret van ’n wêreld in oorgang, van die winste en verliese van ’n nuwe soort bestaan. Dalk is ’n ander Suid-Afrikaanse lewe moontlik.

EAN: 9781415202043
Koop nou